| Modulekode | JML 464 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | As deel van die leeruitkomste moet studente hulle kennis en begrip van die teorie toepas in all praktiese sport- en bewegings ontwikkelings situasies soos voorgeskryf deur die Nasionale Kurrikulum en Assesserings beleidsverklarings in die skoolomgewing.Spesifieke aandag word gegee aan die meta-kognitiewe vaardighede van deistudente, om hulle te bemagtig vir hulle onderrig take, asook om hulle in staat te stel om die meta-kognitiewe vaardighede in hulle leerders te ontwikkel. |
| Modulekrediete | 3.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App